
Kom luister saam wanneer Dirk Hermann met verskeie gaste oor gebeure in die wêreld en by Solidariteit gesels. Hierdie gefokusde gesprekke gee kykers 'n ander perspektief op hoe gebeure op nasionale en internasionale vlak die wêreld van werk beïnvloed.
| Publishes | Daily | Episodes | 39 | Founded | 2 months ago |
|---|---|---|---|---|---|
| Language | Afrikaans | Number of Listeners | Categories | PoliticsNews |

Vroeër die week het Max du Preez ʼn plasing op X gemaak waar hy wou weet of hy deur ʼn woedende swart mob aangeval sou word as hy ʼn winkel besoek om ʼn ciabatta te gaan koop. Hierdie plasing word deur Dirk Hermann as uiters onsensitief beskou. Hy rig in... more
In hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld voer Dirk Hermann, ʼn bankgesprek met Francois van Vuuren, Henk Schalekamp en Marthinus Visser oor die grootste Afrikaner-bouprojek in die geskiedenis – buite die staat! Francois vertel meer oor d... more
Tydens vanjaar se G20-beraad is daar ʼn merkbare afwesigheidvan verskeie wêreldleiers – die grootste sedert die beraad in 2008. Waarom wilhierdie leiers nie met Suid-Afrika geassosieer word nie? Dit is geensins redetot vreugde nie, maar wel ʼn duidelik... more
Ons moet beskerm, onregte beveg en alternatiewe bou! Dit is die boodskap wat Dirk Hermann wil deurgee. In vandeesweek se episode gesels Johan Botha, hoof van die Solidariteit Onderwysernetwerk, oor die befondsing van skole en die groot druk waaronder... more
Die opspraakwekkende “Nie in ons naam nie”-brief het geweldige negatiewe reaksie van mense ontlok, terwyl die ANC dit met ope arms verwelkom het. Mense is baie kwaad daaroor en het soms lelik daarop gereageer. Die vraag is egter: Waar kom hierdie hew... more
“Individue kom en gaan, maar instellings bly staan.” Dit is die woorde van dr. Dirk Hermann in hierdie week se episode van die Solidariteit Wêreld. Dirk gesels met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor die verskillende instellings ... more
Die uitwerking van rassewette op mense is só ekstreem dat dit hulle van hulle waardigheid ontneem. Dis hoekom Solidariteit só hard daarteen baklei. In hierdie week se episode praat dr. Dirk Hermann oor die fisiese effek watrassewette op mense het.
In dié week se episode van die Solidariteit Wêreld gesels Dirk Hermann oor die topvyf-gebeure wat tans van belang is. Hy spreek sy opinie uit oor die hoofstroommedia asook die krisis rondom werk. Wat is jou gevoel oor Solidariteit se stem in die medi... more
How this podcast ranks in the Apple Podcasts, Spotify and YouTube charts.
Apple Podcasts | #229 |









Listeners, social reach, demographics and more for this podcast.
| Listeners per Episode | Gender Skew | Location | |||
|---|---|---|---|---|---|
| Interests | Professions | Age Range | |||
| Household Income | Social Media Reach | ||||
Rephonic provides a wide range of podcast stats for Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann. We scanned the web and collated all of the information that we could find in our comprehensive podcast database. See how many people listen to Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann and access YouTube viewership numbers, download stats, audience demographics, chart rankings, ratings, reviews and more.
Rephonic provides a full set of podcast information for three million podcasts, including the number of listeners. View further listenership figures for Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann, including podcast download numbers and subscriber numbers, so you can make better decisions about which podcasts to sponsor or be a guest on. You will need to upgrade your account to access this premium data.
Rephonic provides comprehensive predictive audience data for Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann, including gender skew, age, country, political leaning, income, professions, education level, and interests. You can access these listener demographics by upgrading your account.
To see how many followers or subscribers Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann has on Spotify and other platforms such as Castbox and Podcast Addict, simply upgrade your account. You'll also find viewership figures for their YouTube channel if they have one.
Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann launched 2 months ago and published 39 episodes to date. You can find more information about this podcast including rankings, audience demographics and engagement in our podcast database.
Our systems regularly scour the web to find email addresses and social media links for this podcast. We scanned the web and collated all of the contact information that we could find in our podcast database. But in the unlikely event that you can't find what you're looking for, our concierge service lets you request our research team to source better contacts for you.
Rephonic pulls ratings and reviews for Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann from multiple sources, including Spotify, Apple Podcasts, Castbox, and Podcast Addict.
View all the reviews in one place instead of visiting each platform individually and use this information to decide if a show is worth pitching or not.
Rephonic provides full transcripts for episodes of Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann. Search within each transcript for your keywords, whether they be topics, brands or people, and figure out if it's worth pitching as a guest or sponsor. You can even set-up alerts to get notified when your keywords are mentioned.